In Hand 2:46 lees ons dat gelowiges van huis tot huis bymekaar gekom het in kleiner groepe. Jesus het self gesê waar 2 of meer in My naam bymekaar kom, daar is Ek. Daarom is dit belangrik om deel te vorm van 'n selgroep waar jy gemaklik by is, sodat die liggaam van Christus as een kan funksioneer en almal na mekaar kan kyk om seker te maak daar word liefde gesaai en dat daar Geestelike groei plaasvind. En indien jy deur 'n moeilike tyd in jou lewe gaan is jou selgroep familie daar om jou op te help deur die tyd van nood of hartseer. Sonder 'n selgroep familie is dit moeilik om alleen deur situasie te gaan.

Indien jy deel wil wees van 'n selgroep of God roep jou om jou eie selgroep familie te begin, vul asb die vorm hier onder in. Ons sien uit om jou deel te hê van hierdie gemeenskap.


Selgroep
 
  * Verpligte velde
  * Naam en Van:
 
   
  * Kontak nommer:
 
   
  Epos adres:
 
   
  * Aantal persone:
 
   
  * Watter dag en tyd pas jou/julle die beste:
 
   
  Ek verkies 'n selgroep:
     
  Met Kinders
  Vir Tieners
  Vir 20's
  Vir Seniors (in die oggend)
  Vir Seniors (in die aand)
     
  Ek wil graag 'n selgroep begin vir:
     
  Tieners
  20's
  Seniors
  Enige iemand wat belangstel