Soek    

Ontmoet God

Dit is 'n naweek waar ons by Jesus se voete kan gaan stil word.

Wat 'n "awesome" naweke het ons nie gehad nie. Die Heilige Gees het harte kom verander en mense is bonatuurlik aangeraak.

Kom wees deel van hierdie naweek. Hier kan jy nuwe hoop ontvang of selfs net 'n vars nuwe salwing beleef.

Aanbieder: Elmore Kirsten

Hier is die volgende datum.

16-17 Februarie 2018

Waar: Handelinge Kerkgebou

Verdere inligting sal nader aan die tyd deurgegee word so hou ons dop en maak solank die datum vas.

 


Registreer vir Ontmoet God kamp
 
  * Verpligte velde
  * Naam en Van
 
   
  * Epos adres
 
   
  Kontak nommer
 
   
  Aantal persone:
   
 
   
 
Security Check: