For all official information and updates regarding Covid-19 visit the South African Department of Health website at www.SAcoronavirus.co.za or their WhatsApp line on 0600-123456. If you want your own WhatsApp Chatbot visit www.whatskonnekt.com


Dit is 'n wonderlike naweek om weg te breek en af te sny van die wêreld daar buite.

Ons eerste naweek van "reboot" vir 2020 lyk soos volg.

28, 29 Feb - 1 Maart

Plek: Bush n Buck

Kostes: R320 p.n vir 5 mense

Indien jy belangstel vul die vorm in hier onder

Of

 skakel gerus vir Arnold by 082 976 6309

Sien baie uit om julle te verwelkom en n wonderlike naweek saam almal te hê.

Enige iemand is welkom


Registreer vir Gesinskuier naweek
 
  * Verpligte velde
  * Naam en Van
 
   
  * Epos adres
 
   
  Kontak nommer
 
   
  Aantal persone: