For all official information and updates regarding Covid-19 visit the South African Department of Health website at www.SAcoronavirus.co.za or their WhatsApp line on 0600-123456. If you want your own WhatsApp Chatbot visit www.whatskonnekt.com


Glo soos 'n kind, is wat die Here gesê het. Op hierdie kamp kan ons dit werlik bevestig.

Om te glo soos 'n kind, maak die lewe makliker.

Op hierdie dag van pret word so baie hartjies gewen, aangeraak en genees deur die Heilige Gees.

Van sing vir Jesus, baie roomys en sweeties, gebeur op hierdie dag.

Ons eerste pretdag vind plaas op

8 Februarie 2020

Plek: Handelinge kerk

Indien jy belangstel en meer wil weet skakel Erik en Alicia 073 202 6956

Hoop ons sien julle daar.

Vir foto's van hierdie dag, gaan besoek gerus ons Facebookblad.