Soek    

Glo soos 'n kind, is wat die Here gesê het. Op hierdie kamp kan ons dit werlik bevestig. Om te glo soos 'n kind, maak die lewe makliker. Op hierdie naweek word so baie hartjies gewen, aangeraak en genees deur die Heilige Gees. Van sing vir Jesus, baie roomys asook skeerroomgeveg, gebeur op hierdie naweek/oorslaap.

 Jesus het 'n groot smile na so 'n naweek. Soveel passie en liefde word uitgedeel.

Ons volgende oorslaap is weer:

19,20 Oktober 2018

Waar: Handelinge kerkgebou

Kostes: Alles gratis

Tyd: Vrydag vanaf 16:00 tot Saterdag 10:00

Bring saam: Beddegoed sowel as 'n matras om op te slaap.

Jou beste watergeweer

en BAIE energie.

Hoop ons sien julle daar.

Indien daar nog iets is of jy wil graag jou kind op die kamp stuur bel(whatsapp) vir Erik: 073 202 6956

Vir foto's van hierdie kamp, gaan besoek gerus ons Facebookblad.


Registreer vir Kinderkamp
 
  * Verpligte velde
  * Naam en Van
 
   
  * Epos adres
 
   
  Kontak nommer
 
   
  Aantal persone: