Glo soos 'n kind, is wat die Here gesê het. Op hierdie kamp kan ons dit werlik bevestig. Om te glo soos 'n kind, maak die lewe makliker. Op hierdie naweek word so baie hartjies gewen, aangeraak en genees deur die Heilige Gees. Van sing vir Jesus, baie roomys asook skeerroomgeveg, gebeur op hierdie naweek/oorslaap.

 Jesus het 'n groot smile na so 'n naweek. Soveel passie en liefde word uitgedeel.

Ons volgende oorslaap sal deur gegee word so hou asb ons blad dop.

Hoop ons sien julle daar.

Vir foto's van hierdie kamp, gaan besoek gerus ons Facebookblad.