Soek    

4x4 Toer

Ons 4x4 toere is gemik daarop om Jesus se liefde na mekaar uit te straal en ook na die wat ons teekom op die pad. Hierdie toer verander jou uitkyk op die lewe, "in more ways than one". 2017 se Botswana toer was 'n uitdaging, maar 'n groot belewenis. Iets wat mens nie in foto's kan verduidelik nie.

Kom wees gerus deel van so 'n toer om lewenslange herinneringe sowel as vriendskappe te bou.

Nuwe datum lyk soos volg:

22 Junie -8 Junie 2018

Waar: Kaokoveld

Vir meer inligting hou ons dop of skakel gerus Elmore by 079 406 2703

Indien jy wil deel wees vul die vorm hier onder in.

Hoop ons sien jou in 2018

 


Registreer vir 4x4 Toer
 
  * Verpligte velde
  * Naam en Van
 
   
  * Epos adres
 
   
  Kontak nommer
 
   
  Aantal persone:
   
 
   
 
Security Check: