Soek    

Staptoer

Ons het verskeie stap geleenthede deur die jaar.

Ons het ‘n stap geleentheid vir gesinne, jonk en oud. Hier is enige ouderdom welkom.

Ons eerste dagstap vir 2018 vind plaas:

3 Maart 2018

Verdere inligting sal nader aan die tyd deur gegee word.

Vir belangstelling skakel gerus: Jan 072 515 5221 (vir die gesin stap)

Of vul asb die vorm onder in.


Registreer vir Staptoer
 
  * Verpligte velde
  * Naam
 
   
  * Epos adres
 
   
  Cell
 
   
 
     
  Gesinstap
  Jeug naweek stap
  Jeug Groot stap
     
 
Security Check: