For all official information and updates regarding Covid-19 visit the South African Department of Health website at www.SAcoronavirus.co.za or their WhatsApp line on 0600-123456. If you want your own WhatsApp Chatbot visit www.whatskonnekt.com


Reg deur die jaar het Handelinge 'n paar goed, van kursusse tot "events", wat plaasvind waarby jy deel kan wees.

Hou gerus ons Facebook blad dop om seker te maak jy mis nie uit op 'n geleentheid om God groot te maak nie.

Hier volg die volgende gebeure:

22 Februarie: Infinity Konferensie

28,29 Feb-1 Maart: Gesinswegbreek naweek

3-5 April: Jy en jou Fiets

21 Mei: Hemelvaart

22-24 Mei: Fire week

13-28 Junie: 4x4 Toer

25 Julie: Manne Konferensie

1 Augustus: Victorious Vroue konferensie

21 Augustus: 20's Empowerment

5 September: Hartklopfees

11-13 September: Jy en jou fiets

2-4 Oktober: Gesinskuier naweek

9-11 Oktober: Tienerkamp

17Oktober: Kinder pretdag

Tussen deur die jaar het Handelinge toerustingsaande. Hou ons sosiale media dop vir daardie datums en tye.

Daar is ook verskillende selgroeppe waarby jy betrokke kan raak.

Nota: geleenthede vir baba inseëning en Bekeringsdoop/Grootdoop vind plaas elke eerste Sondag van 'n maand. Vir belangstelling stuur asb name deur aan Tieka 083 400 7817