Soek    


Dit is 'n naweek waar ons by Jesus se voete kan gaan stil word. Wat 'n "awesome" naweke het ons nie gehad nie. Die Heilige Gees het harte kom verander en mense is bonatuurlik aangeraak. Kom wees deel van hierdie naweek. 

Dit is 'n wonderlike naweek om weg te breek en af te sny van die wêreld daar buite. Met ons laaste kamp vir 2016 was lekker om net af te sluit en te "reboot". 14-16 September 2018 Verdere inligting sal volg, hou net

As jy 'n Biker is en jy wil graag deel wees, is jy meer as welkom. Beleef God se skepping deur een van die wegbreuk naweke by te woon. Die volgende naweek vind plaas: 22-24 September 2018 Vir meer oor ons bikers  skakel gerus

Glo soos 'n kind, is wat die Here gesê het. Op hierdie kamp kan ons dit werlik bevestig. Om te glo soos 'n kind, maak die lewe makliker. Op hierdie naweek word so baie hartjies gewen, aangeraak en genees deur die Heilige Gees. Van sing

Reg deur die jaar het Handelinge 'n paar goed, van kursusse tot "events", wat plaasvind waarby jy deel kan wees. Hou gerus ons Facebook blad dop om seker te maak jy mis nie uit op 'n geleentheid om God groot te maak nie.