Getuienis
Ons wil graag jou getuie hoor oor wat die Here in jou lewe gedoen het en wat aan Hom al die lof en die eer bring. Vul asb die getuie vorm hier onder in, om jou storie deel te maak van ons webwerf. Ons stel ook belang om te hoor wat dink jy van Handelinge, daarom vra ons om die evaluerings vorm hier onder in te vul |